Filter & Sort

Afrikaans Magazines

60 Results
Die 2de uitgawe van Tuis Werf is propvol inspirerende leser-opknappe – van ’n stoep in die Wynland tot ’n klein binnehof in die stad! Bou jou eie fontein en maak self plaveiblokke; ons wys jou h...
Available Terms: 1 Issue
2015: $4.04
Of dit jou eerste of eenhonderdste besoek aan die Krugerwildtuin is, dié omvattende gids hoort in die bakkie se cubby hole. Ons het die Kruger plátgery, en wys jou waar om te bly (kamp en selfsorg),...
Available Terms: 1 Issue
2013: $7.37
Die tweede SARIE partytjie – alles wat jy nodig het om die beste kinderpartytjie nóg te reël! 70 partytjie-idees plus 5 koek-planne, uitnodigings, speletjies én aflaai en uitdruk ontwerpe om die ...
Available Terms: 1 Issue
2020: $1.60
Huisgenoot Tempo is gemik op Afrikaanse musiekliefhebbers van alle ouderdomme– of die leser nou sewe of sewentig jaar oud is, hy/sy sal interessante artikels oor Afrikaanse kunstenaars in alle genre...
Available Terms: 1 Issue
Tempo 4 - 2012: $3.05
Die gewilde weeklikse tydskrif, Vrouekeur, is nou as ‘n e-tydskrif beskikbaar. Dié unieke Afrikaanse tydskrif was nog altyd ‘n betroubare bron van inligting en inspirasie vir haar lesers. Dit bev...
Available Terms: 1 Issue
29 May 2020: $1.54
Dié omvattende gids dek alles wat jy moet weet van 101 roetes in Suid-Afrika. By elke roete verskyn ’n volledige beskrywing van ’n roetegradeerder, kontakbesonderhede, roetegradering, blyplek, do...
Available Terms: 1 Issue
2012: $1.54
Dié breedvoerige gids is vol raad oor dinge soos hoe om jou voertuig te stabiliseer, wat om te sleep en hoe om te sleep. Daar’s elfdoenprojekte, leserswenke, ’n sleepgids, inligting oor sleepwet...
Available Terms: 1 Issue
2016: $3.08
Wit strande, soel blou seewater waarin jy die ganse dag kan dryf, hope garnale en 2M-bier... Ja-nee, Mosambiek is een van Suider-Afrika se topbestemmings vir ’n seevakansie. Maar wat jy dalk nie we...
Available Terms: 1 Issue
Weg! Mosambiek 2012: $1.54
Wil jy regtig op jou vakansie of oor jou naweek voor die kospotte staan en swoeg om vir die hele familie kos te maak? Nie so gedink nie. Maar beteken dit jy kan nie lekker eet nie? Aikona, jy gaan smu...
Available Terms: 1 Issue
2014: $1.54
Trou-Idees is die moet-hê-gids vir elke selfdoen-bruid. Met vyf temas propvol kreatiewe inspirasie en patrone en al die aftiklysies om jou troue te beplan, kan jy jóú tyd gebruik om jou groot dag m...
Available Terms: 1 Issue
Trou Idees: $4.89
DRUM Food is back with all new mouthwatering recipes from the finalists of the DRUM Food Ambassador competition. There's a great mix of dishes for all your family's needs - from simple and scrumptious...
Available Terms: 1 Issue
Drum: Food Ambassador: $2.71
Suiker is so lekker, maar tog ook so sleg vir ons. Huisgenoot se Min Suiker-tydskrif bevat die nuutste inligting oor suiker soos die uitwerking van te veel daarvan op die liggaam en hoe jy beheer kan ...
Available Terms: 1 Issue
Huisgenoot Min Suiker: $1.85
TV Plus is aimed at dedicated viewers of the two million South Africans who spend more than 25 hours a week in front of the TV. It is typically South African and has no overseas partners or ties. It i...
Available Terms: 1 Year, 2 Years, 3 Years and 4 Years
26 Issues: $38.14 $50.96
Sugar may be sweet to the taste but consuming too much can have a negative effect on your health and wellbeing. YOU Low Sugar is a new magazine that offers eye-opening advice to help you make smarter ...
Available Terms: 1 Issue
You Low Sugar: $3.02
Al ooit gewonder watter dier die vinnigste is, wat in ’n kameel se hobbel is, watter diertjies almal in ’n getypoel woon, hoe groot ’n volstruiseier is of hoe sneeu gevorm word? Die kans is goed...
Available Terms: 1 Issue
Huisgenoot: Het jy Geweet? 2019: $3.39
Baba & Kleuter is die enigste Afrikaanse ouerskaptydskrif in die land. Ma's wat net die beste vir hul kinders wil hê maak staat op ons vir raad en inligting. Ons is passievol oor ouerskap en maak...
Available Terms: 1 Year, 2 Years, 3 Years and 4 Years
3 Issues: $15.51