Filter & Sort

Afrikaans Magazines

60 Results
Leef stadiger, leef lekkerder: Weg Platteland vier die leefstyl en entrepreneursgees van die mense wie se hart in die platteland lê – of hulle klaar daar woon, daar grootgeword het, beplan om soont...
Available Terms: 1 Year, 2 Years, 3 Years and 4 Years
4 Issues: $15.48 $19.04
Wit strande, soel blou seewater waarin jy die ganse dag kan dryf, hope garnale en 2M-bier... Ja-nee, Mosambiek is een van Suider-Afrika se topbestemmings vir ’n seevakansie. Maar wat jy dalk nie we...
Available Terms: 1 Issue
Weg! Mosambiek 2012: $1.54
Suid-Afrika se voorste reistydskrif is enige buitelewemens se paspoort tot bekostigbare bestemmings en blyplek in Suidelike-Afrika. Elke uitgawe is volgepak met puik foto’s en gesaghebbende stories ...
Available Terms: 1 Year, 2 Years, 3 Years and 4 Years
6 Issues: $20.31 $27.06
WegSleep is die enigste Afrikaanse tydskrif wat spesifiek op die karavaan- en kampeermark gerig is. Elke maand verken en gradeer die span verskeie kamp- en karavaanbestemmings in Suid-Afrika en sy buu...
Available Terms: 1 Year, 2 Years, 3 Years and 4 Years
6 Issues: $20.31 $27.06
Wil jy regtig op jou vakansie of oor jou naweek voor die kospotte staan en swoeg om vir die hele familie kos te maak? Nie so gedink nie. Maar beteken dit jy kan nie lekker eet nie? Aikona, jy gaan smu...
Available Terms: 1 Issue
2014: $1.54
Die Tuinier Tydskrif verskyn maandeliks landswyd en is daaraan toegewy om tuiniers te inspireer deur praktiese raad te gee en tuinprojekte stap vir stap te wys. Ons maandartikels sluit in tuinontwerp,...
Available Terms: 1 Year, 2 Years, 3 Years and 4 Years
12 Issues: $15.67 $27.84
Huisgenoot Tempo is gemik op Afrikaanse musiekliefhebbers van alle ouderdomme– of die leser nou sewe of sewentig jaar oud is, hy/sy sal interessante artikels oor Afrikaanse kunstenaars in alle genre...
Available Terms: 1 Issue
Tempo 4 - 2012: $3.05
Finweek is Suid-Afrika se voorste finansiële weeklikse tydskrif wat hom op belegging toespits. Met sy lewendige, kreatiewe en gesaghebbende ontleding van sake- en beleggingskwessies is dit ’n noods...
Available Terms: 1 Year, 2 Years, 3 Years and 4 Years
25 Issues: $38.14 $45.25
Dié omvattende gids dek alles wat jy moet weet van 101 roetes in Suid-Afrika. By elke roete verskyn ’n volledige beskrywing van ’n roetegradeerder, kontakbesonderhede, roetegradering, blyplek, do...
Available Terms: 1 Issue
2012: $1.54
Dié breedvoerige gids is vol raad oor dinge soos hoe om jou voertuig te stabiliseer, wat om te sleep en hoe om te sleep. Daar’s elfdoenprojekte, leserswenke, ’n sleepgids, inligting oor sleepwet...
Available Terms: 1 Issue
2016: $3.08
HG-Trou maak dit sommer maklik om die perfekte troue te beplan. Nie net wys bekendes soos Faf du Plessis en Christina Storm hul inspirerende troualbums nie; talle stylvolle Huisgenoot-lesers deel ook ...
Available Terms: 1 Issue
2016: $3.02
Pasta is veelsydig, vinnig, vullend en goedkoop. Jy kan dit omtower in enigiets van slaai, eenbakgeregte of selfs vir n spoggerige onthaal. Kinders, ouers, oumas en oupas hou ewe veel van die stapelko...
Available Terms: 1 Issue
Pasta vir aandete: $1.85