Filter & Sort

Afrikaans Magazines

60 Results
Die room van 100 jaar se stories. Landbouweekblad het saam met die land se boere diep landbouspore getrap. Ons eeufees-uitgawe – ’n   versamelaarskoffietafeltydskrif – het merkwaardige stories...
Available Terms: 1 Issue
Landbouweekblad 100: $4.92
’n Goeie boer kán ’n plan maak. In Landbou Boereplanne verskyn meer as 50 van die vindingrykste oplossings vir onder meer arbeids- en energieprobleme, besproeiing en veeboerdery wat deur die jare...
Available Terms: 1 Issue
2016: $2.77
Huisgenoot-Woordsoek is propvol soekblokke te kies en te keur – maklikes en moeilikes, grotes en kleintjies – elk met ’n lekker tema. Die 117 soekblokke waarborg ure se vermaak vir alle woordsoe...
Available Terms: 1 Issue
No 4: $2.59
Of jy nou ’n kieklustige amateurfotograaf is wat jou mik-en-druk deeglik wil benut of ’n kranige watergatwaker met ’n sak vol lense, Weg se splinternuwe 2016-fotografie-uitgawe vertel jou álles...
Available Terms: 1 Issue
Weg neem beter foto's: $3.51
One Direction-koors het Suid-Afrika getref! In Maart en April kom Harry, Liam, Louis, Zayn en Niall al die pad Suid-Afrika toe om drie konserte te hou – en vir volbloed-Directioners is daar nou Huis...
Available Terms: 1 Issue
Huisgenoot One Direction: $2.77
Met WegSleep kan jy 2016 op ’n hoë noot afskop. Op 9 Januarie is ons nuwe oordgids op die rak. Ons het die WegSleep-oordgids 2016 saamgestel om jou te help om jou volgende kampe te beplan. Dit is �...
Available Terms: 1 Issue
2021: $3.75
Ons splinternuwe spesiale uitgawe bied ’n verskeidenheid naaldwerkprojekte met mooi én praktiese goed vir jou, jou gesin en jou huis.
Available Terms: 1 Issue
Idees Stik: $4.62
LOSE IT! The Tim Noakes (Banting) Way is veel meer as net ’n tydskrif – dis ’n tweede kans op die lewe. Soos Brian Berkman, wat ’n verstommende 70kg verloor het, kan getuig. Lees meer hieroor ...
Available Terms: 1 Issue
LOSE IT! Die Afrikaans Uitgawe: $2.95
Of jy nou ’n kieklustige amateurfotograaf is wat jou mik-en-druk deeglik wil benut of ’n kranige watergatwaker met ’n sak vol lense, Weg se eerste spesiale fotografie-uitgawe vertel jou álles w...
Available Terms: 1 Issue
2016: $3.39
Maak skoolprojekte jou elke jaar gespanne? Dan is Huisgenoot se Skooltake 2014 net die tydskrif vir jou. Dis gepak met feite, foto’s, illustrasies en fantastiese infografika – ’n weergalose nasl...
Available Terms: 1 Issue
2015: $2.59
In hierdie spesiale uitgawe sal jy idees kry om jou huis mooi te maak en ook oor wat om met die afvalstukkies lap en papier te doen wanneer jy klaar is. Of dit vir ’n hele kamer of net ’n kreatiew...
Available Terms: 1 Issue
2016: $3.07
Handwerk van voor tot agter! Moenie die eerste spesiale uitgawe van Idees-Handwerk misloop nie. Met duidelike stappe vir van ons gewildste handwerkprojekte oor die jare is dit die moethê –gids vir ...
Available Terms: 1 Issue
Handwerk Idees: $3.39
WegRy Vat die Pad is ’n kleurvolle gids met 100 bladsye vol voorstelle vir jou volgende 4x4-reis. Soek jy ’n luilekkerbestemming vir ’n gesinsvakansie, of ’n stewiger uitdaging waarvoor jy die...
Available Terms: 1 Issue
Wegry Vat die Pad: $2.59
Die smaaklikste en maklikste resepte uit WegSleep, WegRy en Weg oor die afgelope ses jaar verskyn in die eerste uit- gawe van Kampkos. Min dinge in die lewe is lekkerder as ’n aand onder die sterre...
Available Terms: 1 Issue
2016: $3.39
Landbouweekblad se jongste publikasie, Die Progressiewe Veeboer, bied aan die veeboer inligting oor die jongste tegnologie, tegnieke en neigings in die groot- en kleinveebedryf. Daar is talle wenke wa...
Available Terms: 1 Issue
2017: $2.71
Goeie Huishouding is gerig op vroue wat gehalte en waarde in elke faset van hul lewe soek. Good Housekeeping en sy Afrikaanse eweknie, Goeie Huishouding, bied vroue leesstof wat inspirasie vir hul bes...
Available Terms: 1 Issue
March 2019: $2.09