Filter & Sort

Afrikaans Magazines

60 Results
Bring so min moontlik tyd in die kombuis deur met dié heerlike geregte met klaargereed-bestanddele en kortpad-maniere.
Available Terms: 1 Issue
Huisgenoot Kortpadkos: $1.85
Of jy nou ’n kieklustige amateurfotograaf is wat jou mik-en-druk deeglik wil benut of ’n kranige watergatwaker met ’n sak vol lense, Weg se eerste spesiale fotografie-uitgawe vertel jou álles w...
Available Terms: 1 Issue
2016: $3.39
Of dit jou eerste of eenhonderdste besoek aan die Krugerwildtuin is, dié omvattende gids hoort in die bakkie se cubby hole. Ons het die Kruger plátgery, en wys jou waar om te bly (kamp en selfsorg),...
Available Terms: 1 Issue
2013: $7.37
Met WegSleep kan jy 2016 op ’n hoë noot afskop. Op 9 Januarie is ons nuwe oordgids op die rak. Ons het die WegSleep-oordgids 2016 saamgestel om jou te help om jou volgende kampe te beplan. Dit is �...
Available Terms: 1 Issue
2021: $3.75
Maak skoolprojekte jou elke jaar gespanne? Dan is Huisgenoot se Skooltake 2014 net die tydskrif vir jou. Dis gepak met feite, foto’s, illustrasies en fantastiese infografika – ’n weergalose nasl...
Available Terms: 1 Issue
2015: $2.59
WegRy Vat die Pad is ’n kleurvolle gids met 100 bladsye vol voorstelle vir jou volgende 4x4-reis. Soek jy ’n luilekkerbestemming vir ’n gesinsvakansie, of ’n stewiger uitdaging waarvoor jy die...
Available Terms: 1 Issue
Wegry Vat die Pad: $2.59
Handwerk van voor tot agter! Moenie die eerste spesiale uitgawe van Idees-Handwerk misloop nie. Met duidelike stappe vir van ons gewildste handwerkprojekte oor die jare is dit die moethê –gids vir ...
Available Terms: 1 Issue
Handwerk Idees: $3.39
LOSE IT! The Tim Noakes (Banting) Way is veel meer as net ’n tydskrif – dis ’n tweede kans op die lewe. Soos Brian Berkman, wat ’n verstommende 70kg verloor het, kan getuig. Lees meer hieroor ...
Available Terms: 1 Issue
LOSE IT! Die Afrikaans Uitgawe: $2.95
Trou-Idees is die moet-hê-gids vir elke selfdoen-bruid. Met vyf temas propvol kreatiewe inspirasie en patrone en al die aftiklysies om jou troue te beplan, kan jy jóú tyd gebruik om jou groot dag m...
Available Terms: 1 Issue
Trou Idees: $4.89
In hierdie spesiale uitgawe sal jy idees kry om jou huis mooi te maak en ook oor wat om met die afvalstukkies lap en papier te doen wanneer jy klaar is. Of dit vir ’n hele kamer of net ’n kreatiew...
Available Terms: 1 Issue
2016: $3.07
Die 2de uitgawe van Tuis Werf is propvol inspirerende leser-opknappe – van ’n stoep in die Wynland tot ’n klein binnehof in die stad! Bou jou eie fontein en maak self plaveiblokke; ons wys jou h...
Available Terms: 1 Issue
2015: $4.04
Die smaaklikste en maklikste resepte uit WegSleep, WegRy en Weg oor die afgelope ses jaar verskyn in die eerste uit- gawe van Kampkos. Min dinge in die lewe is lekkerder as ’n aand onder die sterre...
Available Terms: 1 Issue
2016: $3.39
Die tweede SARIE partytjie – alles wat jy nodig het om die beste kinderpartytjie nóg te reël! 70 partytjie-idees plus 5 koek-planne, uitnodigings, speletjies én aflaai en uitdruk ontwerpe om die ...
Available Terms: 1 Issue
2020: $1.60
Landbouweekblad se jongste publikasie, Die Progressiewe Veeboer, bied aan die veeboer inligting oor die jongste tegnologie, tegnieke en neigings in die groot- en kleinveebedryf. Daar is talle wenke wa...
Available Terms: 1 Issue
2017: $2.71
Al die inspirasie en verf-idees wat jy kan vra – van slim tegnieke en kleurskemas tot vernuftige selfdoenwenke. Voeg net kleur by!
Available Terms: 1 Issue
2019: $2.77
Om ’n 4x4 te koop is net die begin. Watter modifikasies moet jy daarop aanbring as jy hom in die veld wil gebruik? Watter vaardighede moet jy bemeester? Hierdie en nog baie meer vrae word in detai...
Available Terms: 1 Issue
Die GROOT 4x4 Gids 2016: $2.77