About Weg! Mosambiek
Wit strande, soel blou seewater waarin jy die ganse dag kan dryf, hope garnale en 2M-bier... Ja-nee, Mosambiek is een van Suider-Afrika se topbestemmings vir ’n seevakansie. Maar wat jy dalk nie weet nie, is dat dié land soveel meer bied, veral opwindende bosvakansies. Hierdie gids beantwoord ál die reisvrae wat jy kan hê: bekostigbare verblyf, puik idees vir vakansies verder noord, asook die nodige inligting oor roetes, grensposte en paklyste. Maak solank jou sommetjies... en kyk hoeveel verlof jy het!
Magazine covers are used for illustrative purposes only and you may not receive a copy of the
particular issue depicted. Your subscription will include the most recent issue once your
subscription begins. Magazine covers are the property of the publisher. This site is not
officially affiliated with, associated with, or endorsed by Weg! Mosambiek or the publisher.